Ebrahim Raisi

Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.

Ebrahim Raisolsadati (14 Desember 196019 Mei 2024), beter bekend as Ebrahim Raisi, was 'n Iraanse politikus wat vanaf 2021 tot sy dood in 'n helikopterongeluk in 2024 as die agtste president van Iran gedien het. Hy was 'n Moslem-regsgeleerde en deel van die Principlist groep.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search